MEER LIG OP WETENSKAP EN TEGNOLOGIE Featured

Monday, 04 May 2015 14:29

MEER LIG OP WETENSKAP EN TEGNOLOGIE

Aanvanklik was die son, die maan en die sterre die enigte bronne van lig vir die mens. Hulle kon in die sonlig jag en kos bymekaar maak en in die nag het die maan en die sterre hulle voete gelei.

Dit het lang eeue se navorsing deur die wêreld se voorste wetenskaplikes gekos om te verstaan presies wat lig is en waarvoor dit alles aangewend kan word. Selfs vandag nog is lig ‘n baie belangrike navorsingsgebied in die fisika. Behalwe om die mens se aktiwiteite te belig, speel lig ‘n uiters belangrike rol op tientalle ander gebiede in die moderne samelewing.

Vanjaar is die tema vir Wetenskapweek die Internasionale Jaar van Lig. Talle interaktiewe en vermaaklike aktiwiteite word beplan om die publiek  se wetenskapkennis uit te brei en jong mense aan te moedig om beroepe in hierdie interessante rigtings te kies.Tydens 3 to 7 Augustus sal alle interaktiewe en vermaaklike aktiwiteite in George aangebied word oor die rol van lig in sterrekunde, fotografie, fotosintese, lasers, mediese behandeling, lense, alternatiewe bronne van lig, wiskunde, oogkunde, spieëls, weerkunde, erfenisaspekte en kuns. Alle aanbiedinge sal oop wees vir die publiek.

Rate this item
(0 votes)

Contact Us

Tel:          +27 44 874 1558 (OFFICE)

Email:       This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

TEA GARDEN Getafix Garden Café: 

044 873 5729 / www.getafixcafe.co.za / This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

GARDEN VISIT TIMES:

September - April:      07h00 – 19h00

May - August:             07h30 – 18h00

 

ENTRANCE FEES:  R10.00 per person. Children under 12 get in for free, if accompanied by an adult. 

 

OFFICE & NURSERY HOURS:

Monday - Thursday:     08h00 – 17h00

Friday:                        08h00 – 14h30 

 

NURSERY Open every first Saturday of the month from 09h00 - 12h00. 

 

Full Contact List

Directions to Gardens

Useful links

Social News

Find Us

made with love from Joomla.it